Opsomming

GRAFIEKE

Hieruit kan jy aflei hoeveel van die mense wat die vraelys ingevul het weet of weet nie wat KI is nie.

Die grafiek beskryf die mate van vertroue wat mense het en opsigte van KI.

Hierdie grafiek wys die persentasie hoeveelheid van hoe baie mense KI gebruik

Hierdie grafiek wys of mense al Ki gebruik het om hul vakansies te beplan.

Hieruit kan daar afgelei word watter etiese beginsel vir die respondente die belangrikste is .

Navrae

Hieruit kan ons sien watter mense nie gepla word daardeur as hulle data aanlyn gedeel word nie.

Verskillende vlakke van belangrikheid van data veiligheid word deur hierdie navraag uit gebeeld.

UIt hierdie navraag kan daar gesien word water mans dink dai KI diskriminerend is.

HIerdie Navraag beeld uit watse mense gemaklik is met die gebruik van hul data aanlyn.

Mense wat voel dat Ki se keuses verander gebasseer op jou taal of ligging.